Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Hamlin | |
![]() | |
Geboortenaam | Harry Robinson Hamlin |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Hamlin (gebore 30 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Movie Movie (1978) en Clash of the Titans (1981), en in die televisiereekse L.A. Law (1986) en Mad Men (2007).