Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Harvey sr. | |
Geboortenaam | Harry William Harvey |
---|---|
Geboorte | 10 Januarie 1901 |
Sterfte | 27 November 1985 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Harry William Harvey jr. |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Harvey sr. (10 Januarie 1901 – 27 November 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Phantom Rancher (1940), The Pride of the Yankees (1942), en The Falcon's Adventure (1946), en in die televisiereeks Lost in Space (1965).