Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harry Shannon | |
![]() | |
Geboorte | 13 Junie 1890 |
---|---|
Sterfte | 27 Julie 1964 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1929–1963 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Shannon (13 Junie 1890 – 27 Julie 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), High Noon (1952), Executive Suite (1954), en Touch of Evil (1958).