Harry Shum jr.

Harry Shum jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 April 1982 (1982-04-28) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Shum jr. (gebore 28 April 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Step Up 2: The Streets (2008) en Crazy Rich Asians (2018), en in die televisiereekse Glee (2009) en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne