Harry Mulisch

Harry Mulisch
Harry Mulisch in 2010
Gebore
Harry Kurt Victor Mulisch

29 Julie 1927
Sterf30 Oktober 2010 (op 83)
Amsterdam, Nederland
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepSkrywer
Bekend virDe Aanslag (1982)
De Ontdekking van de Hemel (1992)
EggenootSjoerdje Woudenberg (huwelik in 1971)
KindersAnna (* 1971)
Frieda (* 1974)
Menzo (* 1992)
Webwerfwww.mulisch.nl
Handtekening

Harry Kurt Victor Mulisch (29 Julie 192730 Oktober 2010[1]) was 'n Nederlandse outeur. Saam met W.F. Hermans en Gerard Reve, word hy gesien as een van die "Groot Drie" van die Nederlandse na-oorlogse letterkunde. Hy het novelle, toneelstukke, essays, gedigte en filosofiese nabetragtings die lig laat sien.

  1. "R.I.P. Harry Mulisch (1927–2010)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2010. Besoek op 1 November 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne