Hartens (speelkaarte)

Die hartenssimbool.
Die stel in 'n Duitse pak.

Hartens of harte (Frans: Cœur, Duits: Herz) is een van die kleure, of stelle, in 'n pak speelkaarte van beide die Franse en Duitse ontwerp. Die simbool verskil egter effens: simbool: Herz in 'n Franse en simbool: Herz in 'n Duitse pak kaarte.

In brug, waarvoor die Franse kaarte algemeen in Duitsland gebruik word, word dit op die Franse naam, Cœur, genoem. In speletjies met Duitse kaarte word die hartens dikwels "Rooi" (Rot) genoem. In die spel watten is die hartensheer die hoogste troefkaart.

Die stel is in die 15de-eeuse Duitsland ontwerp en is die oorblyfsel van 'n groot poel eksperimentele tekens wat geskep is om die Latynse simbole te vervang.[1]

  1. Dummett, Michael (1980). The Game of Tarot. Londen: Duckworth. pp. 10–32.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne