Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harvey Korman | |
Geboortenaam | Harvey Herschel Korman |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harvey Korman is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blazing Saddles (1974), History of the World: Part I (1981), en Dracula: Dead and Loving It (1995), en in die televisiereeks The Carol Burnett Show (1967).