Hattie Jacques | |
Geboorte | 7 Februarie 1922 |
---|---|
Sterfte | 6 Oktober 1980 (op 58) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hattie Jacques (7 Februarie 1922 – 6 Oktober 1980) was 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Cabby (1963), Carry on Again Doctor (1969), Carry on Camping (1969), en Carry on at Your Convenience (1971).