Hattie Winston

Hattie Winston
Geboortenaam Hattie Mae Winston
Geboorte 3 Maart 1945 (1945-03-03) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hattie Winston (gebore 3 Maart 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beverly Hills Cop III (1994), Jackie Brown (1997), en True Crime (1999), en in die televisiereeks Becker (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne