Hattoesili II | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
Bewind | Dalk omstreeks 1440-'25 v.C. |
Voorganger | Toedhalija I ? |
Opvolger | Toedhalija II ? |
Vader | Toedhalija I ? |
Moeder | Katteshapi ? |
Hattoesili II was in die 15de eeu v.C. 'n moontlike koning van die Hetitiese Ryk. Hy het moontlik van omstreeks 1440-'25 v.C. regeer.[1]