Haueriet | |
---|---|
Formule | MnS2 |
Onsuiwerhede | Fe, Si |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.05a |
Kleur | rooibruin swart |
Glans | metallies [1] |
Hardheid | 4 (Mohs) |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | isotroop |
RI-waardes | n = 2.69 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | kubies |
Ruimtegroep | P2₁/a3 |
Strukturbericht-kode | C2 |
Eenheidsel | a = 6.107 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Haueriet is 'n mineraal met chemiese formule MnS2. Dit is na Joseph Ritter von Hauer (1778-1863) en Franz von Hauer (1822-1899) genoem. Hulle was Oostenrykse geoloë.
Dit is 'n laetemperatuurmineraal wat naby solfatiese waters en in swawelryk kleilae aangetref word asook in ontbinde ekstrusiewe klippe. Dit word dikwels saam met swawel, realgar, gips en kalsiet gevind.
Van die vondsplekke is Kalinka naby Banksá Bystrica in Slowakye, die Destricella-myn op Sisilië en die Wakatipu-meer in Nieu-Seeland.[2]