Hauk Aabel

Hauk Aabel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1869-04-21)21 April 1869
Sterfte 12 Desember 1961 (op 92)
Nasionaliteit Noors
Kinders Per Aabel
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hauk Aabel (21 April 1869 – 12 Desember 1961) was 'n Noorse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Troll-Elgen (1927), En glad gutt (1932), Jeppe på bjerget (1933), en Morderen uten ansikt (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne