Hawker Tempest

Hawker Tempest
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Hawker Aircraft
Ontwerp deur Sydney Camm
Nooiensvlug September 1942
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Aantal gebou 3 317

Die Hawker Tempest was 'n vegter-bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel uit die Hawker Typhoon. Die grootse verskille was dat die Tempest 'n langer romp gehad het en dat 'n verbeterde vlerk ontwerp gebruik is. Dit was gedoen om die Typhoon se swak klimvermoë en swak prestasie op hoë hoogtes te oorkom.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne