Hayley Atwell

Hayley Atwell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hayley Elizabeth Atwell
Geboorte 5 April 1982 (1982-04-05) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hayley Atwell (gebore 5 April 1982) is 'n Brits-Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Duchess (2008), Captain America: The First Avenger (2011), Captain America: The Winter Soldier (2014), en Ant-Man (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne