Hazel Court

Hazel Court
Geboorte (1926-02-10)10 Februarie 1926
Sterfte 15 April 2008 (op 82)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hazel Court (10 Februarie 1926 – 15 April 2008) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Curse of Frankenstein (1957), The Man Who Could Cheat Death (1959), en The Masque of the Red Death (1964), en in die televisiereeks Danger Man (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne