Heather Angel (aktrise)

Heather Angel
Geboorte (1909-02-09)9 Februarie 1909
Sterfte 13 Desember 1986 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Angel (9 Februarie 1909 – 13 Desember 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bulldog Drummond Escapes (1937), Suspicion (1941), Alice in Wonderland (1951), en Peter Pan (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne