Heather Graham | |
![]() | |
Geboortenaam | Heather Joan Graham |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Graham (gebore 29 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), Boogie Nights (1997), Bowfinger (1999), en Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999).