Heather MacRae

Heather MacRae
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather MacRae (gebore 5 Oktober 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Everything You Always Wanted to Know About Sex * But Were Afraid to Ask (1972), A Perfect Couple (1979), en Life with Mikey (1993), en in die televisiereeks The Wide World of Mystery (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne