Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Matarazzo | |
![]() | |
Geboortenaam | Heather Christina Marie Matarazzo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Matarazzo (gebore 10 November 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Welcome to the Dollhouse (1995), The Princess Diaries (2001), Saved! (2004), en Hostel: Part II (2007).