Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather North | |
Geboortenaam | Heather May North |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1945 |
Sterfte | 29 November 2017 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather North (13 Desember 1945 – 29 November 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Git! (1965) en in die televisiereekse The Fugitive (1963), Scooby Doo, Where Are You! (1969), en The New Scooby-Doo Movies (1972).