Heather Sears

Heather Sears
Geboorte (1935-09-28)28 September 1935
Sterfte 3 Januarie 1994 (op 58)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heather Sears (28 September 1935 – 3 Januarie 1994) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Story of Esther Costello (1957), Room at the Top (1959), Four Desperate Men (1959), en The Phantom of the Opera (1962).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne