Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Thatcher | |
Geboorte | 3 September 1896 |
---|---|
Sterfte | 15 Februarie 1987 (op 90) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Thatcher (3 September 1896 – 15 Februarie 1987) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente -But the Flesh Is Weak (1932), Beau Geste (1939), Gaslight (1944), en Anna Karenina (1948).