Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather Tom | |
![]() | |
Geboortenaam | Heather Marie Tom |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Heather Tom (gebore 4 November 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent City Teacher (2007) en in die televisiereekse One Life to Live (1968), The Young and the Restless (1973), en The Bold and the Beautiful (1987).