Hedda Hopper | |
![]() | |
Geboortenaam | Elda Furry |
---|---|
Geboorte | 2 Mei 1885 |
Sterfte | 1 Februarie 1966 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | William Hopper |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hedda Hopper (2 Mei 1885 – 1 Februarie 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Men Must Fight (1933), Midnight (1939), The Women (1939), en Sunset Boulevard (1950).