Heerlen

Heerlen
Munisipaliteit
Die hart van Heerlen, met die Glaspaleis (regs), die Pancratiuskerk en die Musiekskool
Die hart van Heerlen, met die Glaspaleis (regs), die Pancratiuskerk en die Musiekskool
Vlag van Heerlen
Vlag
Wapen van Heerlen
Wapen
Ligging van Heerlen-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Heerlen-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°53′00″N 5°49′00″O / 50.88333°N 5.81667°O / 50.88333; 5.81667
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterRoel Wever (VVD)
Oppervlak
 • Totaal45,50 km2 (17,57 vk. myl)
 • Land45,02 km2 (17,38 vk. myl)
 • Water0,48 km2 (0,19 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal88 943
 • Digtheid1 976/km2 (5 120/vk. myl)
Poskode
6400-6433
Skakelkodes045
Webwerfwww.heerlen.nl

Heerlen (Limburgs: Heële, ook wel Haelder of Haerle) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 89 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 46 km². Die stad Heerlen bestaan uit drie stadsdele: Heerlen-Noord, Heerlen-Stad en Heerlen-Zuid.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne