Heers

Heers

Hiër
Munisipaliteit
Die Heers-kasteel
Die Heers-kasteel
Vlag van Heers
Vlag
Wapen van Heers
Wapen
Ligging van Heers in die provinsie Limburg
Ligging van Heers in die provinsie Limburg
Koördinate: 50°45′00″N 5°18′00″O / 50.75000°N 5.30000°O / 50.75000; 5.30000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterGerald Kindermans (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal53,07 km2 (20,49 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal7 090
 • Digtheid134/km2 (350/vk. myl)
Poskode
3870
Skakelkodes011
Webwerfwww.heers.be

Heers (Limburgs: Hiër) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het sowat 7 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 53 km².

Die Heers-kasteel dateer uit die 13de eeu. Die Herk-rivier ontspring in hierdie munisipaliteit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne