Heinkel He 111

Heinkel HE 111
Tipe Bomwerper en torpedodraer
Vervaardiger Heinkel
Nooiensvlug 24 Februarie 1935
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe

Die Heinkel HE 111 was 'n Duitse bomwerper en torpedodraer tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig was in 1934 ontwerp deur die Günter-broers. Daar was vier prototipes waarvan die eerste op 24 Februarie 1935 sy nooiensvlug onderneem het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne