Heino Ferch

Heino Ferch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Augustus 1963 (1963-08-18) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Heino Ferch (gebore 18 Augustus 1963) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Tunnel (2001), Downfall (2004), en The Baader Meinhof Complex (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne