Heinrich Wilhelm Olbers

Heinrich Wilhelm Olbers
Portret van Heinrich Wilhelm Olbers deur Rudolph Suhrlandt

Geboortenaam Heinrich Wilhelm Matthias Olbers
Gebore 11 Oktober 1758
Bremen, Heilige Romeinse Ryk
Oorlede 2 Maart 1840 (op 81)
Bremen, Duitse Bond
Nasionaliteit Duits
Vakgebied Geneeskunde en sterrekunde
Bekend vir Olbers se Paradoks
Pallas
Vesta

Heinrich Wilhelm Matthäus Olbers (1758–1840) was 'n Duitse sterrekundige, geneesheer en fisikus. Hy het twee asteroïdes en ses komete ontdek en het 'n metode ontwikkel om die baan van 'n komeet met slegs drie waarnemings te bepaal. Olbers se Paradoks, wat deur hom geformuleer is, redeneer dat die heelal nie oneindig groot kan wees nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne