Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In wiskunde, is die heks van Agnesi, soms die heks van Maria Agnesi genoem (vernoem na Maria Agnesi) die kromme wat as volg gedefinieer word.
Begin met 'n vaste sirkel, 'n punt O op die sirkel word gekies. Vir enige ander punt A op die sirkel, word die snylyn OA geteken. Die punt M is lynreg oorkant O. Die lyn OA sny die raaklyn M by die punt N. Die lyn parallel aan OM deur N, en die lyn loodreg tot OM deur A sny by P. Soos die punt A gevarieer is die pad wat P volg die heks.
Die kromme is asimptoties tot die raaklyn van die vaste sirekel deur die punt O.