Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Helen Baxendale | |
![]() | |
Geboortenaam | Helen Victoria Baxendale |
---|---|
Geboorte | 7 Junie 1970 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Helen Baxendale (gebore 7 Junie 1970) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Anonymous (2011) en in die televisiereekse Cardiac Arrest (1994), Cold Feet (1997), en Cuckoo (2012).