Helen Gallagher | |
Geboorte | 19 Julie 1926 |
---|---|
Sterfte | 24 November 2024 New York Stad |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Helen Gallagher (19 Julie 1926 - 24 November 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strangers When We Meet (1960) en Neptune's Rocking Horse (1997), en in die televisiereekse All My Children (1970) en Ryan's Hope (1975).
Gallagher sterf in New York Stad op 24 November 26, 2024, op die ouderdom van 98.[1][2]