Helen Haye

Helen Haye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Helen Hay
Geboorte (1874-08-28)28 Augustus 1874
Sterfte 1 September 1957 (op 83)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Haye (28 Augustus 1874 – 1 September 1957) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Skin Game (1931), The 39 Steps (1935), The Frightened Lady (1940), en Hobson's Choice (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne