Helen Mack

Helen Mack
Geboortenaam Helen McDougall
Geboorte (1913-11-12)12 November 1913
Sterfte 13 Augustus 1986 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Mack (12 November 1913 – 13 Augustus 1986) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Son of Kong (1933), Blind Adventure (1933), She (1935), en His Girl Friday (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne