Helen Shaver

Helen Shaver
Geboorte 24 Februarie 1951 (1951-02-24) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Shaver (gebore 24 Februarie 1951) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Amityville Horror (1979), Desert Hearts (1985), The Land Before Time (1988), en The Craft (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne