Helmut Fischer

Helmut Fischer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-11-15)15 November 1926
Sterfte 14 Junie 1997 (op 70)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helmut Fischer (15 November 1926 – 14 Junie 1997) was 'n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Starke Zeiten (1988) en in die televisiereekse Der ganz normale Wahnsinn (1979), Monaco Franze - Der ewige Stenz (1983), en Die Hausmeisterin (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne