Helpmekaar Kollege | |
![]() | |
Leuse | Komaan |
---|---|
Gestig | 1921 |
Tipe | Privaat |
Hoof | Mnr. Klaus König |
Personeel | 100 |
Leerlinge | 1350 |
Grade | 8-12 |
Adres | Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001 |
Stad | Johannesburg |
Provinsie | Gauteng |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | |
Koshuis(e) | William Nicol |
Skoolkoerant | Helpie-Flitse |
Webblad | Tuisblad |
Helpmekaar Kollege is 'n Afrikaanse privaat hoërskool in die voorstad Braamfontein in Johannesburg. Sowat 1350 leerders gaan tans hier skool.[1] Dit was die eerste Afrikaanse privaat hoërskool in Suid-Afrika.
Helpmekaar het drie "Huise": Empire (genoem na Empireweg), Melle (genoem na Mellestraat) en Smuts (genoem na Jan Smutsweg) - die drie strate wat die skool omring. Helpmekaar was die eerste Afrikaanse hoërskool in Johannesburg.