Helter Skelter (boek)

Helter Skelter
The True Story of The Manson Murders
SkrywerVincent Bugliosi saam met Curt Gentry
LandVSA
TaalEngels
OnderwerpCharles Manson en die Mansonbende
GenreWare misdaad
UitgewerW.W. Norton & Company
Uitgegee1974
ISBN9780393087000

Helter Skelter: The True Story of The Manson Murders is 'n boek van 1974 deur Vincent Bugliosi en Curt Gentry. Bugliosi was die staatsaanklaer in die 1970-verhoor van Charles Manson. Dit is sy eerstehandse weergawe van die verhale van die beskuldigdes Manson, Susan Atkins, Patricia Krenwinkel en ander lede van die bende wat hulleself die Manson-familie genoem het. Dit is die topverkoper onder misdaadboeke in die geskiedenis.[1]

  1. Stout, David (10 Junie 2015). "Vincent T. Bugliosi, Manson Prosecutor and True-Crime Author, Dies at 80". The New York Times. Besoek op 9 Junie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne