Hendrik Crudop | |
Waarnemende Kommandeur van die Nederlandse Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 29 Junie 1678 – 12 Oktober 1679[1] | |
Voorafgegaan deur | Johan Bax van Herenthals |
---|---|
Opgevolg deur | Simon van der Stel |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | onbekend |
Sterf | onbekend |
Hendrik Crudop was 'n fiskaal aan die Kaap die Goeie Hoop wat ook na die afsterwe van kommandeur Johan Bax van Herenthals in 1678 as kommandeur waargeneem het tot met die aankoms van Simon van der Stel.
Crudop is in Februarie 1671 deur Kommissaris IJsbrand Godske tot onderkoopman bevorder.[2]