Hendrina-kragstasie

Hendrina-kragstasie
Besoedeling op die hoëveld
Besoedeling op die hoëveld
Ligging Hendrina
Provinsie/Land Mpumalanga
Koördinate 26°2′S 29°36′O / 26.033°S 29.600°O / -26.033; 29.600
Doel Nywerheid en huishoudelik
Status Operasioneel
Eienaar Eskom
Turbines 10 stoomturbines
Geïnstalleerde kapasiteit 2 000 Megawatt[1]
Hendrina-kragstasie is in Suid-Afrika
Hendrina
Hendrina
Ligging van die Hendrina-kragstasie

Hendrina-kragstasie in Mpumalanga is een van Suid-Afrika se oudste werkende kragstasies.

  1. "Hendrina Power Station". Eskom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2010. Besoek op 9 Januarie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne