Henning Mankell | |
---|---|
Henning Mankell in 2011 in die New Yorkse boekwinkel Barnes & Noble Union Square | |
Gebore | 3 Februarie 1948 |
Sterf | 5 Oktober 2015 |
Nasionaliteit | Swede |
Beroep | Romanskrywer, dramaturg en uitgewer |
Bekend vir | Kurt Wallander |
Webwerf | www.henningmankell.com |
Henning Mankell (* 3 Februarie 1948 in Stockholm, grootgemaak in Sveg; † 5 Oktober 2015 in Gotenburg) was 'n Sweedse toneelregisseur en skrywer wat veral met sy reeks speurromans oor die polisie-inspekteur "Kurt Wallander" internasionale bekendheid verwerf het.