Henri Lefebvre | |
Henri Lefebvre in 1971
| |
Geboortenaam | Henri Lefebvre |
---|---|
Gebore | 16 Junie 1901 Hagetmau, Frankryk |
Oorlede | 29 Junie 1991 (op 90) Navarrenx, Frankryk |
Vakgebied | Neomarxisme |
Beïnvloed deur | |
Invloed op |
Henri Lefebvre (Hagetmau, Landes, 16 Junie 1901 - Navarrenx, Pyrénées-Atlantiques, 29 Junie 1991) was 'n Franse sosioloog, intellektueel en filosoof, en word oor die algemeen beskou as 'n neomarxis.[2]