Henri-Louis Bergson | |
Henri Bergson in 1927
| |
Gebore | Parys, Frankryk | 18 Oktober 1859
---|---|
Oorlede | 4 Januarie 1941 (op 81) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Metafisika, epistemologie, filosofie van taal, filosofie van wiskunde |
Bekend vir | Durasie, intuïsie, élan vital, oop samelewing |
Beïnvloed deur | Kant, James, Darwin, Ravaisson, Spencer, Leibniz, Biran, Plotinus |
Invloed op | Gilles Deleuze, Emmanuel Mounier, Jankélévitch, Kazantzakis, Marcel, Merleau-Ponty, Sartre, Proust, Whitehead, Bréhier, Le Roy, Necip Fazıl Kısakürek, Iqbal, Aflaq |
Toekennings | Nobelprys vir Letterkunde (1927) |
Henri-Louis Bergson (Parys, 18 Oktober 1859 – Parys, 4 Januarie 1941) was 'n invloedryke Franse filosoof, veral gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu. Bergson oortuig baie denkers dat die prosesse van onmiddelike ervaring en intuïsie belangriker is as die abstrakte rasionaliteit en wetenskap om realiteit te verstaan. Bergson was ook die wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1927.[1]