Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry B. Walthall | |
![]() | |
Geboorte | 16 Maart 1878 |
---|---|
Sterfte | 17 Junie 1936 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Henry B. Walthall (16 Maart 1878 – 17 Junie 1936) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Birth of a Nation (1915), The Truant Soul (1916), Chandu the Magician (1932), en Judge Priest (1934).