Henry Fonda | |
Fonda in 1937 in die prent Slim.
| |
Geboortenaam | Henry Jaynes Fonda |
---|---|
Geboorte | 16 Mei 1905 |
Sterfte | 12 Augustus 1982 (op 77) |
Aktiewe jare | 1928–1982 |
Henry Jaynes Fonda (16 Mei 1905 – 12 Augustus 1982) was ’n Amerikaanse akteur wat ’n loopbaan van ses dekades op die verhoog en in rolprente gehad het.[1]