Henry Hull

Henry Hull
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1890-10-03)3 Oktober 1890
Sterfte 8 Maart 1977 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Henry Hull (3 Oktober 1890 – 8 Maart 1977) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Werewolf of London (1935), High Sierra (1941), Lifeboat (1944), en Objective, Burma! (1945).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne