Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry Polic II | |
Geboorte | 20 Februarie 1945 |
---|---|
Sterfte | 11 Augustus 2013 (op 68) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Henry Polic II (20 Februarie 1945 – 11 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse When Things Were Rotten (1975), Mork & Mindy (1978), Murder, She Wrote (1984), en Mighty Max (1993).