Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry Simmons | |
![]() | |
Geboortenaam | Henry Oswald Simmons, Jr. |
---|---|
Geboorte | 1 Julie 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Henry Simmons (gebore 1 Julie 1970) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Taxi (2004) en No Good Deed (2014), en in die televisiereekse NYPD Blue (1993) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).