Henry Travers

Henry Travers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Travers John Heagerty
Geboorte (1874-03-05)5 Maart 1874
Sterfte 18 Oktober 1965 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Henry Travers (5 Maart 1874 – 18 Oktober 1965) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ball of Fire (1941), Mrs. Miniver (1942), Shadow of a Doubt (1943), en It's a Wonderful Life (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne