Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Henry Zebrowski | |
![]() | |
Geboortenaam | Henry Thomas Zebrowski, Jr. |
---|---|
Geboorte | 1 Mei 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Henry Zebrowski (gebore 1 Mei 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013) en Dirty Grandpa (2016), en in die televisiereeks The Characters (2016).